video-section-banner-image

Wat het die Bulle nou eintlik die eindstryd gekos?

Die URC-eindstryd het nie verloop soos Bulle-ondersteuners gehoop het nie. In hierdie episode van Op die Kantlyn praat MW Welman met voormalige Bulle- en Sharks-flank Renaldo Bothma oor presies wat in Dublin skeefgeloop het. Was Leinster net beter? Het die Bulle se planne gefaal? Of het Jacques Nienaber se unieke verdedigingstelsel en insig uit sy Bok-dae 'n sleutelrol gespeel in die blou span se ondergang? ’n Ontleding sonder doekies omdraai – reguit, takties en eerlik.

  • 23 views
  • Sep 2025
Not Rated Yet
Add Review

You have to Sign In to share the review