video-section-banner-image

Ratel Rugby neem die 2025 skole rugby seisoen in oënskou!

Arrie Hougaard, MW Welman en Deon de Kock vat die hele 2025 skole-rugbyseisoen onder die loep. Van die Noord-Suid-balans en ranglyste tot werwing en die toenemende rol van sport-sielkundiges – alles word ontleed in ’n gesprek wat gemaklik, maar vol insig is. Ratel Rugby bring jou die stories agter die telbord en gee jou ’n kykie in wat hierdie seisoen werklik beteken het! Ratel Rugby neem die 2025 skole rugby seisoen in oënskou!

  • 32 views
  • Sep 2025
Not Rated Yet
Add Review

You have to Sign In to share the review