video-section-banner-image

Octafield vat hande met Raakvat & Megafoon | Rugbymedia, Bulle & Curriebeker!

Welkom by ’n spesiale uitgawe op Octafield, waar ons die vennootskap tussen Raakvat Rugby, Megafoon Rugby en Octafield bekend maak — ’n samewerking wat nuwe moontlikhede oopmaak vir plaaslike rugbystemme, kreatiewe inhoud en die bevordering van Afrikaanse sportmedia. Ons bespreek: Die doel en visie agter die samewerking Johann Ackermann se aanstelling en eerste indrukke by die Bulls Die Curriebeker se afskopronde en watter spanne en spelers gaan verras Die Springbok Vroue teen die All Black Ferns – waarom dié toets méér beteken as net ’n wedstryd Octafield glo in die krag van samewerking — en hierdie episode wys hoekom. Octafield vat hande met Raakvat & Megafoon | Rugbymedia, Bulle & Curriebeker!

  • 26 views
  • Sep 2025
Not Rated Yet
Add Review

You have to Sign In to share the review