Net 2 Gimmies in WP Cravenweekspan? | Ons Fokus op Wes-Kaap Skole!
In hierdie episode van die Ratel Rugby Skolerugby Podcast fokus ons op die Wes-Kaapse skolerugby en bespreek ons die kontroversie rondom die WP Cravenweek-span. MW en Arrie Hougaard gesels oor die afgelope naweek se uitslae en plaaslike wedstryde — en vra die vraag: 👉 Hoekom is daar net twee Gimmies in die WP Cravenweekspan? Daarna kyk hulle vooruit na die komende naweek se groot wedstryde en verwagte hoogtepunte. 🎧 Moenie dié episode misloop nie — klik Like, teken in, en deel met mede-rugbyliefhebbers! Net 2 Gimmies in WP Cravenweekspan? | Ons Fokus op Wes-Kaap Skole!
Review
Add Review
You have to Sign In to share the review

Not Rated Yet