Josh Strauss: My Rugbyreis en die Bulle se uitdagings!
In hierdie episode gesels ons met Josh Strauss, die nuwe lynstaanafrigter van die Vodacom Bulle. Josh, bekend vir sy ikoniese baard, neem ons deur sy rugbyreis – van sy tyd by die Kaap en die Leeus, tot Skotland en terug na Suid-Afrika as afrigter. Ons bespreek die Bulle se huidige seisoen, die onverwagte nederlaag teen die Pumas, en die uitdagings wat die span in die gesig staar. Ten slotte kyk ons na die naweek se wedstryd teen Boland en wat die span kan verwag. 'n Opregte, insiggewende en verfrissende gesprek! Josh Strauss: My Rugbyreis en die Bulle se uitdagings!
Review
Add Review
You have to Sign In to share the review

Not Rated Yet