video-section-banner-image

Jeandré Rudolph by die Bulls: Nuwe rol, nuwe era op Loftus!

Jeandré Rudolph is terug in Pretoria – en reg vir aksie. Die voormalige Cheetahs-flank gesels met MW Welman en Renaldo Bothma oor sy skuif na die Bulls, wat hy van die nuwe afrigters en hul planne dink, en hoekom Loftus opnuut soos ’n tuiste begin voel. Hy gee eerlike insigte oor die verskil in kultuur en professionaliteit, die uitdagings om sonder sy gesin te wees, en waar hy homself die beste in die span sien pas. ’n Kragtige gesprek oor aanpassing, ambisie, en die nuwe era van Bulls-rugby! Jeandré Rudolph by die Bulls: Nuwe rol, nuwe era op Loftus

  • 42 views
  • Sep 2025
Not Rated Yet
Add Review

You have to Sign In to share the review