video-section-banner-image

Hoe 'n NFL-tegniek jou kind 'n bobaas skopper kan maak!

In hierdie lekker episode van die Ratel Rugby Afrikaanse Skolerugby-podcast gesels ons met Wihan van der Riet, die man agter Rocketfoot Academy, oor hoe hy kinders in Suid-Afrika se skopvaardighede totaal transformeer. Wihan gesels oor wat hy geleer het uit sy ervarings as NFL-skopper wat gelei het tot sy unieke Pro Form tegniek wat jong rugbyspelers kan help om die volgende Skopkoning te word. Ons kyk na eenvoudige aanpassings wat ’n groot verskil maak, praktiese wenke wat jy dadelik kan toepas, maar veral hoe wêreldklas skopopleiding jou kind se spel na die volgende vlak kan neem. Hierdie is ’n gesprek wat geen jong speler of ouer wat hul kind se skopvaardighede wil verbeter, wil misloop nie! Wihan se boek Sacred Geometry - For Flawless Goal-Kicking Mechanics is hier beskikbaar:

  • 49 views
  • Sep 2025
Not Rated Yet
Add Review

You have to Sign In to share the review