video-section-banner-image

Doppies la Grange oor Rugbyagente, Jong Talent en die Pad Vorentoe!

In hierdie episode van die Ratel Rugby-podcast gesels Deon de Kock met Doppies la Grange, ’n gesoute rugby-agent en voormalige speler, oor die belangrike rol wat agente in die rugbywêreld speel. Ons delf diep in hoe agente jong spelers—veral op skoolvlak—kan help om hul pad na professionele rugby suksesvol te navigeer. As jy ’n ouer of ’n jong speler is wat meer wil weet oor die pad na die professionele arena, is hierdie episode ’n moet-luister! Doppies la Grange oor Rugbyagente, Jong Talent en die Pad Vorentoe

  • 25 views
  • Sep 2025
Not Rated Yet
Add Review

You have to Sign In to share the review